I tried one more time to get into the 9/11 Memorial, but the only slots available were late Saturday afternoon, and I didn’t make it back there to go inside. (At the base of the tower a group of 9/11 conspiracy theory believers were making their case. Man! Give it up). Late morning in Manhattan there were gusty winds, with showers in the afternoon. I learned on the news two tornadoes touched down at the edge of New York City! — but no serious injuries were reported.
One Reply to “Saturday/ last day in New York City”
Hallo Willem, Al jou “briewe” van China is altyd baie interessant, maar ek is seker jy het NY geniet, die tyd is net altyd te min. Net soos London, Parys en Rome, is daar nooit genoeg tyd vir alles wat NY mens bied nie. Jy is bietjie deur reën gekortwiek, maar ek belowe jou dit kan so verskriklik warm word dat mens dit ook nie na buite kan waag nie! Wanneer gaan jy weer China toe? Hier alles onder beheer en die mooi lente dae word al hoe meer. Ons wil Woensdagoggend gou ry om blomme te gaan kyk voor dit te laat is vir die blommeseisoen. Jou ouers is baie opgewonde oor Piet-hulle se besoek
Mooi loop en alles van die beste Liefde