Tuesday/ flowers & mandarins

This beautiful flower and mandarin tree arrangement is at the entrance of our offices, in anticipation of the start of the Chinese New Year.
I believe the mandarins will be put to good use (eaten) afterwards, and not be discarded.

 

One Reply to “Tuesday/ flowers & mandarins”

  1. Hallo Willem,
    Tuisverlof kan darem vreeslik vinnig vlieg nê? Dit klink in elkgeval of jou geestelike ingesteldheid reg is vir hierdie avontuur. Voordat mens nie eers by ‘n land met ‘n totaal ander kultuur en alles wat daarmee gepaardgaan, moes aanpas nie, het jy geen idee wat dit alles behels nie. Dis goed dat jy bietjie van die taal probeer leer ook. Marelu het destyds na ‘n taalskool in Tokyo gegaan en in die 2 jaar wat hulle daar was ook maar net ‘n fraksie van die taal bemeester! Sy kon haar darem later in ‘n huurmotor en so hier en daar in ‘n winkel ens. self help. Ons het ons destyds in Tokyo met hulle groot nuwejaarsvieringe vasgeloop—-absoluut alles het tot stilstand gekom!! Voorspoed en geniet dit xx

Leave a Reply to Adré Aldrich Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *